Monday, December 13, 2010

Fratsdiëte

Navorsing toon dat die meerderheid vroue op een of ander stadium in hul lewe op ‘n dieet was of is. Al die vinnige beloftes het gelei tot ‘n yo-yo effek in liggaamsmassa. Om die paar ekstra kilogram te dra is minder gevaarlik as die yo-yo effek van diëte. Die bose siklus van herhaaldelike optel en verloor kan massa-beheer op die lange duur fisies onmoontlik maak aangesien die liggaam weerstand daarteen opbou, wat verdere metaboliese versteurings kan veroorsaak.

Friday, December 3, 2010

Diabetes: How do i know if i have it, and how can I prevent it?

Diabetes is a very common condition, affecting an estimated 8-10% of the South African population. It is a chronic condition, which if not controlled well, will lead to complications. There is a worldwide increase in the incidence of Diabetes due to the increase in obesity, mainly due to our poor eating habits and inactive lifestyles.

So you ask: 'Well, if it is so prevalent, how will I know if I have it?'